WRC Reizen

137@Murray Guest House

Wie kan het beter omschrijven dan de eigenaar: Welkom by 137 @ Murray Guest House. Hierdie onderneming is in die hartjie van die luukse woonbuurt Brooklyn in Pretoria geleë. Ons hoogstaande gastehuis met sy houtvloere, snoesige kaggels, hoë patroonplafon en antieke afwerking weerspieël ’n atmosfeer van ouwêreldse bekoring. Elke kamer is individueel versier om die argitektuur van daardie era te bewaar sonder om luuksheid in te boet. Ons het enkel-, dubbel- en gesinskamers en elke kamer is toegerus met ’n dakwaaier, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv en ’n kluis. ’n Welige tuin omring die swembad en skep ’n perfekte atmosfeer vir besoekers wat buite wil ontspan en ontbyt of tee wil geniet. Die intieme luuksheid, gehalte en elegansie van ons gastehuis noop gaste om keer op keer terug te keer.

“Ik help u graag bij het samenstellen van uw unieke rondreis”
Saskia Louwrink
Reisspecialist & Duurzaam coördinator
Dit veld is bedoeld voor validatiedoeleinden en moet niet worden gewijzigd.
Voorbeeldreizen met dit hotel

Overige belevenissen in Pretoria

WRC Nieuwsbrief
Altijd op de hoogte blijven van het laatste reisnieuws? Meld u dan nu aan!